zurück zur Übersicht
Fransien verlaat die plaas ná haar man se dood en begin 'n nuwe lewe in die stad. Haar lewe neem egter 'n ander wending toe sy besef sy is swanger. Gaan die baba 'n struikelblok in haar nuwe lewe wees, of 'n kans op geluk? Haar aantreklike buurman, Martyn, se hulp is eers ongewens, maar word metteryyd onontbeerlik. Dan is daar Fransien se broer wat haar lewe kompliseer met sy onbetroubare lewenswyse. En Bella, aanvanklik 'n goeie vriendin, laat Fransien op 'n kritieke tydstip in haar lewe in die steek. Kan die liefde alle probleme oorwin?

Warenkorb
Merken