zurück zur Übersicht
Marli keer terug uit Suid-Korea om haar passie vir natuurbewaring uit te leef. Daarby begeer sy 'n eie blyplek en 'n troeteldier. Toe haar optelhond, Scooter, vir Liam Pretorius op 'n staptog in die Bolandse berge byt, is sy verbaas toe Liam hom meer bekommer oor haar veiligheid as sy besering. Liam bied aan dat Marli 'n kamer in sy huis huur. Scooter is boonop ook welkom. Maar is dit 'n goeie idee om 'n huis te deel met iemand wat jou hart so vinnig laat klop?

Warenkorb
Merken