zurück zur Übersicht
DIE GIDS Die Tippie Graad R Geletterdheidsprogram is ontwerp in oorleg met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Departement van Basiese Onderwys se Onderwysplanne. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek ontwikkel om onderwysers te ondersteun by die implementering van die Graad R Huistaalkurrikulum. Die Tippie Onderwysersgids voorsien onderwysers van omvattende en praktiese hulpbronne om fundamentele geletterdheidsvaardighede effektief in die klaskamer te ontwikkel. Die program is ouderdomsgeskik en kultureel relevant; en weerspieël die diverse agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders deur betekenisvolle; speelgebaseerde leer. Die Tippie Graad R Geletterdheidsprogram volg 'n holistiese benadering en integreer die volgende kernkomponente: Tippe leer klanke; Skryf en uitvee-boeke; Leer my doen-boeke; Bundel; 8 Muurkaarte; 40 Gegradeerde leesboeke en Klankkaarte === THE GUIDE The Tippie Grade R Literacy Program is designed in consultation with the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) and the Department of Basic Education's teaching plans. The learning material in this guide is specifically developed to support teachers in implementing the Grade R Home Language curriculum. The Tippie Teacher's Guide provides teachers with comprehensive and practical resources to effectively develop fundamental literacy skills in the classroom. The program is age-appropriate and culturally relevant, reflecting the diverse backgrounds and experiences of South African learners through meaningful, play-based learning. The Tippie Grade R Literacy Programme uses a holistic approach and integrates the following core components: Learn Sounds Books; Write & Wipe Books; Learn to Do Books; Levelled Readers; Posters; and additional teacher support materials.

Warenkorb
Merken