zurück zur Übersicht
Sheva, die koningin van Skeba arriveer in Jerusalem om 'n boodskap aan koning Salomo te bring. Sy vind 'n man wie se hart verskeur is tussen goddelike wysheid en menslike swakheid. Sy raak verlief op hom en haar missie en haar liefde vir hom versmelt ineen. Sy daag sy ydelheid uit en waarsku hom teen die haremvroue se verleiding. Toe begeerte haar integriteit toets, en die koning nie haar hart hoor nie, moet sy kies tussen haar liefde vir hom of haar roeping van God.

Warenkorb
Merken