zurück zur Übersicht
Toe Minke se motor gaan staan op pad na haar tannie se plaas, kom die aantreklike Theuns tot haar redding en is selfs baie vriendelik totdat hy uitvind wie sy is. Hy kan nie help om te wonder of Minke nes haar bedrieglike neef, Hein, is nie. Tog beskerm hy haar teen ander se valse aantuigings en hulle word vriende. Is die kalmte en gemoedsrus wat sy by hom ervaar werklik die liefde waarna sy nog altyd gesoek het of is dit bloot die betowering van die laventelvelde wat haar laat glo in meer?

Warenkorb
Merken