zurück zur Übersicht
Trienke en Andreas was jeugliefdes, maar ná sy hom verraai het en hy haar in die steek gelaat het, is daar 'n besliste vyandigheid tussen hulle. Hy bly gelukkig in die stad, en sy voel veilig op Rhodes. Toe sy ma se dood hom terugbring na sy geboortedorp, krap dit hul albei se lewens deurmekaar. Intussen is daar skielik heelwat belangstelling van die mansgeslag in Trienke, terwyl meer as een meisie vir Andreas na Rhodes volg. Gaan hy Trienke wegdryf van alles wat vir haar dierbaar is of sal hul liefde uiteindelik seëvier?

Warenkorb
Merken