zurück zur Übersicht
Carol is onafhanklik en suksesvol en oortuig sy het nie weer 'n man in haar lewe nodig nie. Totdat Adriaan by een van haar boetiekwinkels instap. Die stil, sterk stadsbeplanner trek haar aan, maar sy skop vas. Haar eks het haar gedurig verkleineer en sy weier om haarself weer kleiner te maak om by 'n man se idee van die ideale vrou te pas. Adriaan wou nog nooit trou nie, maar hoekom kan hy dan nie die mooie Carol met die silwer hare uit sy gedagtes kry nie?

Warenkorb
Merken