zurück zur Übersicht
"Hoe interessant dat die noodlot juis julle sou kies om hierdie gebeure tot ¿ einde te bring?" Lumi, Colden, Nereida, Zander, Melody. Die noodlot het hulle elkeen op hul eie paaie geneem; soveel anders as wat hulle ooit vir hulleself kon voorspel. Hulle stories is nog nie voltooi nie. Lumi probeer steeds om Nalu se beheer oor haar te ontsnap. Intussen stry Colden met sy winterswraak en die waternimfe beraam planne wat Nereida en Kai hulle lewens kan kos. Zander se verlede strek verder as wat hy kan onthou. Om alles te kroon, begin Melody se tragiese geskiedenis en onvoorspelbare planne om haar in te haal. Winter ontwaak soos al die paaie bymekaarkom. Hierdie keer is alles op die spel. Maar wie gaan dit oorleef? En wat gaan oorbly van Tír na hÓige wanneer alles verby is? Bloedlyn is die laaste boek in die epiese fantasie-avontuurreeks, Die Ontwaking van Winter, en is perfek vir Afrikaanse aanhangers van Sarah J. Maas, Rebecca Yarros en Cassandra Clare. * * * Lumi, Colden, Nereida, Zander, Melody. Fate has led each of them down their own paths, so different from anything they could ever have predicted for themselves. Their stories are not yet finished. Lumi is still trying to escape Nalu's control over her. Meanwhile, Colden struggles with his winter vengeance, and the water nymphs are plotting plans that could cost Nereida and Kai their lives. Zander's past stretches further back than he can remember. To top it all off, Melody's tragic history and unpredictable schemes are beginning to catch up with her. Winter awakens as all the paths converge. This time, everything is at stake. But who will survive? And what will remain of Tír na hÓige when it is all over? Bloedlyn is the finale in the epic fantasy adventure series, Die Ontwaking van Winter, and is perfect for Afrikaans fans of Sarah J. Maas, Rebecca Yarros and Cassandra Clare.

Warenkorb
Merken